|
Webblad met trots geborg deur:
|
|
MPUMALANGA HOëRSKOLE RUGBY
PROEFSTELSEL VIR 2012
1. INDELING VAN SKOLE (geld vir o/18 & o/16 )
STREEK 1 Laeveld Nelspruit (bied proewe aan) Matsulu Barberton Lydenburg Rob Ferreira Bergvlam Sybrand van Niekerk Uplands Lowveld Penrynn College Komatipoort
STREEK 2 Middelburg HTS Middelburg (bied proewe aan) Belfast Kanonkop Middelburg Hoërskool Steelcrest Hendrina Kriel
STREEK 3 Witbank HTS Witbank (bied proewe aan) Hoogenhout Hertzog Ogies Evander Oosterland Patriot Reynopark Witbank High
STREEK 4 Ermelo Ermelo (bied proewe aan) Hoëveld Carolina Highveld Park Ligbron Piet Retief Secunda Standerton Volksrust
2. NOMINASIES VAN SPELERS
GEEN LAAT NOMINASIES SAL AANVAAR WORD NIE
Makro- en Groot skole : 15 spelers Medium skole: 5 spelers Klein skole: 3 spelers
ADDISIONELE NOMINASIES · ‘n Skool mag meer as bg aantal spelers nomineer maar is onderhewig aan goedkeuring deur die keurders. Die nominasie moet behoorlik gemotiveer word. · Geen goedkeuring sal met die dag van die proewe gegee word nie. So ‘n nominasie moet vir die proewekoördineerder deurgegee word saam met die oorspronklike nominasies van die skool voor of op die afsnydatum.
WAT VAN BESERINGS ? Alle beseerde spelers vorm deel van die oorspronklike aantal nominasies per skool. Die spelers moet ‘n doktersbrief inhandig en slegs dan sal so 'n speler kan deurdring na volgende rondte proewe.
3. SPEEL VAN PROEWE
Die skole in elke streek soos eerste genoem sal die STREEKPROEWE aanbied. Die skool wat die proewe aanbied is ook verantwoordelik om twee skeidsregters en wedstryd/oefenballe vir die proewe te reël.
Die Rugbyorganiseerder is verantwoordelik om dit met die sameroeper van die keurders te kommunikeer sodat alle nodige reëlings vir die dag getref kan word. Die noodhulp vir die dag is ook dié skool se verantwoordelikheid. Die proewe sal altyd om 15:00 die middag begin tensy anders gereël. Die spelers moet om 14:00 alreeds aanmeld. Die spelers moet te alle tye ook oefentruie saambring.
Alle spanbestuurders moet om 14:00 alreeds aanmeld om te help met die indeling en opwarming van die seuns.
4. Die VASGESTELDE datumlys:
· Maandag 16 April 2012 KEERDATUM STREEK 2 · Woensdag 18 April 2012 Streek 2 proewe (HTSM) · Maandag 23 APRIL 2012 KEERDATUM STREEK 3 & 4 · Woensdag 25 April 2012 Streek 3 proewe (HTSW) · Woensdag 2 Mei 2012 Streek 4 proewe (ERMELO) KEERDATUM STREEK 1 & KEERDATUM o/19 NOMINASIES · Maandag 7 Mei 2012 Streek 1 proewe (NELSPRUIT) · Maandag 14 Mei 2012 1’E RONDTE Finale proewe (HTS MID) & O/19 Proewe · Woensdag 16 Mei 2012 2’E RONDTE Finale proewe (NELSPRUIT) & oefening vir O/18 A EN O/16 A groepe · Dinsdag 22 Mei 2012 Blou Bulle WEG (Finale skuiwe van spelers in spanne) · Woensdag 30 MEI 2012 Oefening (MIDDELBURG) 15:00 · Woensdag 6 Junie 2012 Oefening (SAL VASSTEL) 15:00 · VRYDAG 15-16 Junie 2012 SHARKS TUIS (MOONTLIK WITBANK) · Woensdag 20 Junie 2012 Klerefunksie (NELSPRUIT)
v ALLE NOMINASIES MOET VERKIESLIK OP 16 APRIL 2012 BY DIE PROEWE KOÖRDINEERDERS WEES.
PROVINSIALE AANSTELLINGS VIR 2012
1. KEURDERS a. O/18 · WIKUS NAUDé 0828821610 · GERT V/D WESTHUIZEN 0832284652 · DOLF JONKER 0836282220
b. O/16 · SAKKIE MEYER 0823366731 · ALBERT HATTINGH 0832309663 · JOHAN STRONKHORST 0832347715
2. CRAVENWEEK SPAN (O/18) – P.E. a. AFRIGTERS · POERIE VAN ROOYEN 0836259900 · KOOS FICK 0732589660 SPANBESTUURDER · KOOS DE JAGER 0845875471 BIOKINETIKUS BRENDEN BARTON 0837436602 3. O/18 A SPAN - WELLINGTON a. AFRIGTERS · PIET BOTHMA 0845043302 · DIRKIE STRYDOM 0716873909 SPANBESTUURDER · COR JOUBERT 0834238877
4. GRANT KHOMO SPAN (O/16) – LEEUS a. AFRIGTERS · ALEC STRYDOM 0845475395 · ESLI MEYER 0721068505 SPANBESTUURDER · ANTON BOTES 0745435690
5. O/18 B SPAN – WELLINGTON a. AFRIGTERS (O/18 B) · KOBUS STANDER 0823321097 · GEORGE VAN RENSBURG 0827717438 SPANBESTUURDERS · EVAN BEUKES 0824417031
6. O/16 & O/19 NOORDVAAL WEKE a. AFRIGTERS (O/19 A) - NWU · ANDRÉ ERASMUS 0833948579 · VICKY MENEGAZ 0842403496 SPANBESTUURDER · BERTIE GOSS 0828201093
b. AFRIGTERS (O/19 B) - NWU · CARL SCHOLTZ 0835826318 · GERHARD HOLTZHAUSEN 0794989006 SPANBESTUURDER · WILLIE HERB 0849000801
c. AFRIGTERS (O/16 A) - VALKE · COENE NOLTE 0713648416 · COBUS VAN DYK 0836706946 SPANBESTUURDER · JJ HENNOP 0836619723
d. AFRIGTERS (O/16 B) – VALKE · JOHN REYNECKE 0845593159 · HENDRIK VAN ZYL 0832852884 SPANBESTUURDER · ANDRIES LABUSCHAGNE 0763999163
PROEWEKOÖRDINEERDERS
O/18 & O/19 JACO PRETORIUS E-pos: jacopretorius@lantic.net FAKS: 013 656 2200 Hoërskool GENERAAL HERTZOG Sel: 0832327339
O/16 MOET NOG AANSTEL
|
|
BESOEK GERUS DIE VOLGENDE WEBTUISTE DEUR NET OP DIE "LINK" TE KLIEK
SA RUGBY
DRUG FREE SPORT SA
Laaste opgedateer: 2012/05/04 Last updated: 2012/05/04
Webblad met trots ontwerp deur: Funky DesigningTM Fransché Naudé E-pos: sche@pumasrugby.co.za Tel: 082 552 5482 Faks: 086 524 7180
|